Modulekode | EXE 355 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Slegs vir studente wat in gholf spesialiseer Kennistoepassing van stoktegnologie soos wat dit gholf beïnvloed. Kennistoepassing van die ontwerp en vervaardiging van die kop van die gholfstok soos wat dit gholf beïnvloed. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App